English

click here

'n aalwyntuin spaar water en arbeid.

Ons is gesteld daarop  om vars kwaliteit saad te verskaf.  Op ons saadlys is meer as 30 verskillende aalwyne en talle mooi hibriedes met fotos en beskrywings.

tuisblad

aalwyne geen stam

lang stam

aalwyne gevlek

aalwyn kruisings

saadkatalogus sp.

saadkatalogus kr.

kontak ons

lok tuin voëls

kliptuin

sukkulente toer

gesondheid

algemene vrae

kweek wenke

skakels

skakels tuine

blogs in Engels

blogs in Afrikaans

sitemap

Daar is saad onder andere:-  van die groot Suid-Afrikaanse medisinale aalwyn Aloe ferox wat ook reeds eeue in Afrika   medisinaal gebruik word, met fotos en beskrywings.
'n Aalwyn tuin het 'n besonderse bekoring en atmosfeer -  somer of winter, in blom of nie.  Verder het hierdie wonderlike plante nog veel meer voordele; die blomme lok suikerbekkies (voëls),  die jel is waardevol vir gesondheid  en skoonheid en die onderhoud van die tuin is minimaal.
skakels na Afrikaanse en Nederlandse webwerwe

Aloe.mitriformis.spookhuis_small.jpg (17781 bytes)

Foto hierbo   Aloe mitriformis in die verlate tuin van 'n ou WesKaapse bouval spookhuis.
 
Aalwynplante mag nie vervoer word sonder 'n kwitansie nie.   Hierdie kwekery, boer of  privaatpersoon moet 'n permit hê om die plante te verkoop of skenk.  Die permit is verkrygbaar vanaf die departement natuurbewaring  (dit mag verskil in die verskillende provinsies).
sitemap   Vir die uitleg van hierdie webwerf

Ons Afrikaanse blog

mail1.gif (4196 bytes)[ e-pos]l 

 

 

INSTALLASIE Afrikaanse leestekens

Windows (of NT)   verander van jou sleutelbord  na UNITED STATES-INTERNATIONAL.

Muisklik  op My Computer
klik op Control Panel
klik op Keyboard
klik op Language
klik op Properties
klik op UNITED STATES-INTERNATIONAL op drop-down WINDOW
klik op OK (verskaf WINDOWS CD indien gevra)
klik op APPLY
klik op OK
gaan verder uit en normaal voort

WINDOWS XP

1. My computer
2. Control Panel
3. Klik op Regional and Language
4. Klik op Language
5. Klik op Details
6. Klik op add
7. Op oopvalvenster kliek op keyboard layoute/IME
8. In daardie oopvalvenster, kliek op United States International.
9. Klik weer op venster en kies United States International
10. Apply en OK

Google PageRank 
		Checker - Page Rank Calculator