Aalwyne met 'n stam - boomaalwyne |
||||
| Aalwyne met stam ook bekend as boomaalwyne. Die wetenskaplike benaming word gegee omdat die volksname verwarrend is. Die naam bv. bergaalwyn word gegee aan die lokale aalwyne wat op die berg groei. Dit kom daarop neer dat die meerderheid spesies bergaalwyn genoem word. | ||||
| Spaar water deur 'n aalwyntuin aan te plant vir saad kliek hier | ||||
| Die aalwyne is oor 'n paar bladsye gerangskik volgens voorkoms - met stam, sonder stam, gevlekte aalwyne en kruisings. | ||||
aalwyne :- |
boom en stam | |||
|
|
| kliek op die fotos om te vergroot | |
|
|
|
|
![]() |
![]() |
||
| Aloe speciosa | |||
|