Met 'n baie klein eenmalige verandering kan al die leestekens in Afrikaans maklik getik word soos onder ander die deelteken en die kappie.

 

tuisblad

aalwyne geen stam

lang stam

aalwyne gevlek

aalwyn kruisings

saadkatalogus sp.

saadkatalogus kr.

kontak ons

lok tuin voëls

kliptuin

sukkulente toer

gesondheid

algemene vrae

kweek wenke

skakels

skakels tuine

blogs in Engels

blogs in Afrikaans

sitemap

INSTALLASIE Afrikaanse leestekens

Windows (of NT)   verander van jou sleutelbord  na UNITED STATES-INTERNATIONAL.

Muisklik op My Computer
Muisklik op Control Panel
Muisklik op Keyboard
Muisklik op Language
Muisklik op Properties
Muisklik op UNITED STATES-INTERNATIONAL op drop-down WINDOW
Muisklik op OK (verskaf WINDOWS CD indien gevra)
Muisklik op APPLY
Muisklik op OK
gaan verder uit en normaal voort


WINDOWS XP

1. My computer
2. Control Panel
3. Kliek op Regional and Language
4. Kliek op Language
5. Kliek op Details
6. Kliek op add
7. Op oopvalvenster kliek op keyboard layoute/IME
8. In daardie oopvalvenster, kliek op United States International.
9. Kliek weer op venster en kies United States International
10. Apply en OK

 

Tik eers die leesteken en dan die letter.   Waar die leesteken alleen moet wees soos by  "  "   tik die leesteken en dan die spasiebalk.

 

 

menu

   5_.gif (881 bytes) aalwyne geen stam 5_.gif (881 bytes) - lang stam 5_.gif (881 bytes) - gevlek 5_.gif (881 bytes) - kruisings 5_.gif (881 bytes)  saadkatalogus

 5_.gif (881 bytes) kliptuin  5_.gif (881 bytes) potplant tuin 5_.gif (881 bytes) tuin voëls 5_.gif (881 bytes) toer 5_.gif (881 bytes) gesondheid

 5_.gif (881 bytes) vrae 5_.gif (881 bytes) wenke 5_.gif (881 bytes) skakels Links 5_.gif (881 bytes) skakels tuin 5_.gif (881 bytes) sitemap