Maak 'n tuin met aalwyne en ander sukkulente vetplante in potte en spaar werk en water. |
|
| 'n Aalwyntuin in potte .Daar is 'n hele paar voordele om in potte te plant - soos Die klimaat; waar rare plante geskuif moet word; min spasie; binnenshuis; water spaar; en eenvoudig omdat dit mooi is. Die grootste plesier van tuinmaak in houers is dat die eindresultaat gesien kan word en die rangskiking kan geskuif word totdat dit pas. Hier is fotos van 'n paar potplante in potte of houers net om 'n idee te kry. Elke persoon sal iets aan die rangskikkings kan en wil verander, dit maak die tuine soveel interessanter. |
| kliek op die fotos om dit te vergroot |
|
|
| Hier is 'n aantal potte en houers met aalwyne en vetplante. | |
| Die aalwyn in die pot regs is Aloe hardyi 'n aalwyn wat natuurlik van kraanse afhang. Hierdie aalwyn is besonder goed geskik vir hangmandjies. Die aalwyn groei na onder maar stuur die blom na bo. | |
| Daar is meer pot-idees op ons Engelse webwerf |
| en ons Afrikaanse blog. |
|