|
aalwynsaad - kweek aalwyne van saad vir die tuin |
|||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
aalwyn kruisings (hibrides) is meer gehard en meestal mooier |
||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
|
|
|||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
| R15 vir 'n pakkie 50 saad. kontak asb. vir inligting. foon 022 433 1550 in die RSA, of stuur e-pos aan euricat@gmail.com |
| Spesiale offer 1000 ferox saad vir R150 ook beskikbaar op die oomblik is Aloe littoralis in grootmaat. |
| Spesiale offer 10 pakkies van 50 saad van verskillende aalwyne vir R60. Hierdie is ons keuse van saad en net een offer per bestelling. |
| Ons het aangesluit by Paypal, dit maak betalings makliker en goedkoper vir oorseese transaksies. Direkte bank inbetalings kan in die RSA en Namibia gedoen word. |
om te bestel foon 022 433 1550 of stuur e-pos |
2010 |
Naam - kliek op die naam vir 'n foto |
|
/50 seeds | ||||
Boomaalwyn kruisings |
||||||
| Aloe arborescens kruising | verskillende kruisings van Aloe arborescens. Hierdie kruisings groei vinnig | R15 |
||||
| A. marlothii x rupestris | hierdie kruising groei vinniger as d ie ouerplante. Die is groot en die blomme is ook | |||||
| A.thraskii hybrids | A.thraskii kruisings het gewoonlik daardie lang blare wat terug buig van A.thraskii. Sonder uitsondering mooi kruisings. | |||||
| A. ferox hybrid | Die pragtige digte blomtros van Aloe ferox, maar nie so 'n swaar plant nie. hierdie kruising maak selde uitlopers. | |||||
| A.rupestris x A.castanea | Lyk soos Aloe castanea maar die blomme is geel | |||||
| A. thraskii x arborescens | Nog 'n baie mooi kruising van hierdie twee plante. Dit kan net maklik wees. | |||||
|
||||||
aalwyn kruising sonder stam. |
||||||
| Aloe aristataXA.variegata | Hierdie kruising se blomme is skynbaar onvrugbaar. Daar is af en toe plante van die oorspronklike kruising beskikbaar. | NA | ||||
| Aloe dorothea kruising | Relatief klein en netjies. Ligroen blink blare en blom deur die jaar rooi. | R15 | ||||
| A.marlothii x A.chabaudii | 'n fantastiese kruising. Die rosette is 'n groot chabaudii in skakerings van blou-groen-pienk. | |||||
| A. striata x A.maculata | 'n natuurlike hibride. Baie mooi blougroen plant met 'n pienk saagtand randjie. plante bekikbaar. | |||||
| Ons het weer hierdie winter 'n verskeidenheid kruisings gemaak. Die saad is nog nie ryp nie. kyk na nog fotos. | ||||||
| aalwynsaad mengsel | Los saad met baie moontlikhede. Kan ook gemeng word op aanvraag | |||||
| Aalwynsaad deur die bye en voëls bestuif. | ||||||
|
||||||
| Aloe chabaudii | ons laat die A.chabaudii saad aan die bye oor, net die A.marlothii X A.chabaudii word met die hand gedoen. Dit is besonder mooi. | R15 | ||||
| Aloe ferox | Ons bestuif meestal A.ferox met die hand. Los net 'n paar trosse vir die bye. Kruisings is altyd mooi groot plante en groot blomritse | |||||
| Aloe microstigma | Hierdie plante staan bymekaar, die saad is meestal suiwer. | |||||
| Aloe petricola | meestal suiwer saad. A.petricola verbeter die blomtros en blomkleur van enige hibride. | |||||
| Nog meer - dit is die maklikste om direk per epos te komminikeer. | ||||||
| In die geval van uitvoer. Maak asb. seker of 'n phyto gesondheidsertifikaat nodig is. Ons is nie verantwoordelik vir saad wat gekonfiskeer word nie. |
| Ons kan reël vir 'n phyto. stuur e-pos vir besonderhede en onthou dat ons dan 'n invoer permit moet toon dat die saad ingevoer mag word. |
| Buiteland betaal deur Paypal, binnelandse bestellings word betaal met 'n bank oordrag. |
|
8.07