Saadkatalogus  vir aalwyn spesies.

menu

Die bestuiwing word met die hand gedoen en die saad wat aangebied word is vars.

Kweek self 'n verskeidenheid aalwyne vir die tuin, dit is ook 'n baie interessante stokperdjie
Hou in gedagte dat aalwyne sensitief is teen kwaai ryp, vernaam wanneer die plante nat is.  Te veel water sal die plante laat vrot al is dit somer.  Water op 'n baie warm dag, is ook verkeerd.  Wag tot laat die nag om nat te maak as dit werklik dringend is, of baie vroeg in die oggend.  Geen aalwyn vrek van droogde nie(dit neem maande!) maar hulle vrek baie gou van water.   let wel     Aloe asperifolia is 'n woestyn aalwyn.
Ons ruil graag plante in die RSA     
spesiale offer  50  saad van  12+  verskillende aalwyne R60  posgeld extra  
spesiale offer   Aloe ferox  (medisinale aalwyn)  1000  saad vir R100   posgeld extra  
spesiale offer   Aloe littoralis   1000  saad vir R100   posgeld extra  
Ander saad  spesiale offer   1000 saad = R150 (waar beskikbaar)
Met enkel uitsonderings (Aloe asperifolia is R15)  is die saad se prys R12 per pakkie van 50 saad
Kontak ons vir besonderhede    foon 022 433 1550 in die RSA,
of stuur e-pos aan euricat@gmail.com
e-pos       kliek hier vir die aalwyn hibride katalogus lys
Moenie my fotos gebruik sonder toestemming nie. asseblief!
Fotos en beskrywings van die aalwyne -
    

om saad te bestel    stuur 'n e-pos   of skakel  022 433 1550

 

Name

posgeld en verpakking is ekstra /50   saad

Boom en stam aalwyne kliek hier vir fotos

Aloe arborescens
Kliek op die naam vir fotos en inligting van die
aalwyne
Die prys van die saad is R12 per pakkie van 50 saad.
R12
Aloe candelabrum
Aloe castanea
Aloe comosa
Aloe dichotoma
Aloe  ferox
Aloe littoralis
Aloe marlothii
Aloe mawii
Aloe pretoriensis
Aloe rupestris
Aloe thraskii

  Gespikkelde of gevlekte aalwyne het almal 'n kort stam

Aloe affinis Die prys van Aloe variegata saad is R15 vir 'n pakkie van 50 saad.  Alle ander saad is R12 per pakkie van 50 saad R12
Aloe aristata
A.buhrii
A. branddraaiensis
Aloe camperi
Aloe esculenta
Aloe dyeri
Aloe framesii
Aloe greenii
Aloe petrophila
Aloe maculata
Aloe microstigma
Aloe mudenensis
Aloe variegata
Aloe zebrina

Aalwyne met geen stam of 'n kort stam

Aloe aculeata
Die prys van Aloe asperifolia is R15.
Dit is nie so maklik om saad van hierdie woestynaalwyn te kry nie.
 

 

Aloe broomii
Aloe asperifolia R15
Aloe chabaudii    R12
Aloe comptonii    Met uitsondering van Aloe asperifolia is alle ander saad  R12 per pakkie van 50 saad
Aloe cryptopoda &    A.crypt. hybrid
Aloe framesii
Aloe globuligemma
Aloe hereroensis
Aloe krapohliana
Aloe lutescens
Aloe melanacantha
Aloe mitriformis
Aloe petrophila
Aloe striata
Aloe vanbalenii

kliek hier vir die aalwyn hibride kruisings saadlys

 

 

menu

   5_.gif (881 bytes) aalwyne geen stam 5_.gif (881 bytes) - lang stam 5_.gif (881 bytes) - gevlek 5_.gif (881 bytes) - kruisings 5_.gif (881 bytes)  saadkatalogus

 5_.gif (881 bytes) kliptuin  5_.gif (881 bytes) potplant tuin 5_.gif (881 bytes) tuin voëls 5_.gif (881 bytes) toer 5_.gif (881 bytes) gesondheid 5_.gif (881 bytes) vrae

 5_.gif (881 bytes) wenke 5_.gif (881 bytes) skakels 5_.gif (881 bytes) skakels tuin 5_.gif (881 bytes) blogs Afr. 5_.gif (881 bytes) blogs Eng  5_.gif (881 bytes) sitemap

 

 

Free Hit Counter
Lemon Law